Die Wol Winkel Klerksdorp

Ons is verskaffers van Elle, Blue Lable en Vinnis wol en gare. Verskaffers van haberdashery & hekel en brei benodigdhede soos hekel penne en brei naalde.

Kom sien ons gerus by die winkel gedurende werks ure, of kontak ons met die inligting

  • Phone :

    018 468 1187

  • Address :

    60 Buffeldoorn road
    Klerksdorp

Send us mail

[carousel_slide id='787']